fbpx
If you are new to homeschooling and you want to start, here are 5 easy steps describing how to start: Read more
What is a GED® in South Africa? Read more
Registrations for 2026 will open soon, and we're inviting you to join our upcoming open days for Grades R to 12! Read more

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Die SAHomeschoolers ontvang gereeld oproepe van ouers wat vra waarheen hulle hul kind kan stuur om tuisonderwys te ontvang. Volgens die wet is tuisonderwys egter wanneer kinders hulle onderwys by hulle eie huis ontvang. Ouers kan nie hulle kinders erens anders heen stuur om tuisonderwys te ontvang nie.

Tuisskole, mikroskole, huisskole, hulpsentrums, leersentrums, ongeregistreerde privaatskole, -en lae-tariefskole is egter almal verskillende terme wat gebruik word vir ’n sterk groeiende nuwe verskynsel in die Suid-Afrikaanse onderwysomgewing. Dit is naamlik (meestal) klein onafhanklike of privaatskole wat bedryf word deur ’n klein groepie entrepreneurs, ouers, oud-onderwysers of vrywilligers. Hierdie verskynsel is onlangs erkenning gegee in 'n navorsingsverslag van die Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming. Hierdie verslag beskryf hierdie verskynsel as verskuilde bates van Suid-Afrika. Hierdie navorsing is opgevolg in 2012 met 'n verslag met die titel "Promoting School choice for the poor" en in 2013 met 'n verslag getiteld "Affordable private schools in South Africa".

Hierdie soort skole groei veral sterk in lande soos Indie, Pakistan, Chili, Ghana, en Colombië, maar kom selfs ook voor in hoogs gereguleerde lande soos Nederland. In Nepal het 'n voormalige akteur 'n netwerk van bamboesskole begin om bekostigbare privaatonderwys aan arm mense te verskaf.

REGSOMGEWING VAN LEERSENTRUMS

Alhoewel Suid-Afrikaanse burgers die grondwetlike reg (Art 29-3) het om onafhanklike of privaatskole te stig en te bedryf, is baie van hierdie skole nie geregistreer by die provinsiale owerheid nie. Volgens bg. verslag is die redes waarom baie onafhanklike of privaatskole nie geregistreer is nie, omdat daar van alle skole verwag word om te voldoen aan ’n groot aantal streng vereistes wat opgestel is deur amptenare wat geen kennis het van onafhanklike of privaat onderwys nie. Verder neem dit soms jare voordat ’n skool geregistreer is.

Amptenare by die Departement van Onderwys is negatief oor hierdie soort skole en beskou hulle as “fly by nights” wat ouers uitbuit deur baie geld te vra en swak onderwys te lewer en meen dat hierdie soort skole gesluit behoort te word. Ongeregistreerde onafhanklike of privaatskole loop dus voortdurend die risiko dat hulle deur die owerhede opgespoor en gesluit kan word.

INISIATIEF OM LEERSENTRUMS TE ONDERSTEUN

Gegee dat Suid-Afrikaanse burgers ’n grondwetlike reg het om onafhanklike of privaatskole te stig;
gegee dat die provinsiale owerhede onredelike swaar en onregmatige registrasievereistes op burgers plaas om hierdie grondwetlike reg uit te oefen;
gegee dat daar entrepreneurs is wat klein onafhanklike of privaatskole wil stig en onderhou;gegee dat daar ouers is wat hulle kinders na hierdie skole wil stuur om daardeur die belange vir die kinders te bevorder;

Die inisiatief sal die volgende voordele gee aan belanghebbers:

  • Entrepreneurs sal onafhanklike of privaatskole kan stig en uitbou sonder die risiko dat hulle gesluit kan word indien hulle nie aan onredelike en onregmatige eise van die provinsiale owerheid voldoen nie.
  • Ouers sal hierdie skole kan vind en kontak.
  • Kurrikulumverskaffers sal hulle produkte aan hierdie skole kan bemark .

As deel van die inisiatief verskaf Vereniging vir Tuisonderwys verskaf die volgende dienste:

  • Die SAHomeSchoolers,Org maak 'n fasiliteit beskikbaar op sy webwerf waardeur ouers direk of deur kurrikulumverskaffers in verbinding kan kom met ongeregistreerde onafhanklike of privaatskole. Op hierdie wyse kan ouers en ongeregistreerde skole met mekaar in aanraking kom, sonder dat die skool se besonderhede publiek vertoon word.
  • Die SAHomeSchoolers.Org maak 'n fasiliteit beskikbaar op sy webwerf waardeur kurrikulumverskaffers wat leersentrums ondersteun hulle produkte en dienste kan adverteer aan entrepeneurs wat 'n leersentrum wil begin.
  • Om leersentrums te adviseer oor regulatoriese aspekte kan daar aangesluit word by EduComply.

 

Ouers wat op soek is na 'n ongeregistreerde onafhanklike of privaatskool in hulle gebied, kliek hier en voltooi 'n vorm. Die vorm sal gestuur word aan leersentrums en aan kurrikulumverskaffers wat materiaal verskaf aan hierdie skole, en hulle sal die skool vra om u te kontak.

Legal & Research

Research on Home Education

Research on home education consistently proves that home learners

+ View

Homeschooling and the law

Home schooling was recognized in 1996 in the SA Schools Act.

+ View

History of homeschooling in SA

History of home education in South Africa (Wikipedia article)

+ View

Centres

EduComply Services

EduComply Services EduComply is a initiative dedicated to helping

+ View

Learning centre overview

Homeschool, micro-school, learning centre, unregistered private

+ View

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Find a learning centre

There are various ways to find learning centres. Since there is

+ View

Support

Homeschool Family blogs

Blogs by homeschooling families that share their experiences and ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Support Groups

Forums where parents and learners discuss issues with each other and ...

Assessment Tools

Assessment - Choose What Works for Your Family Parents can now ...

Curriculums

Cambridge & International ...

     As of 1 January 2025, Macmillan Education is the sole agent ...

Dynamis

Martie du Plessis from Dynamis, an educational consultant, home ...

Ginini Training Institute

  Ginini Academy is an EdTech home education content provider ...

Elroi Academy

  Elroi Academy – Top-Rated Distance Education Provider in South ...

Frequently Asked Questions

Has no content to show!

  • Prev
  • Curriculums & Resources