In 'n lesing waar Bill Gates teenwoordig is, verduidelik Salman Khan waarom videos beter as onderwysers is om inhoud te verduidelik. Salman verduidelik hoe skole baie meer effektief kan funksioneer as elke leerling teen sy eie tempo vorder deur sy klasse oor video te ontvang, en waar onderwysers slegs uithelp daar waar leerlinge vashaak. Dit kom neer op die toepassing van 'n tuisonderwysmodel op skole. 'n Artikel in 'n American Thinker...
7779 Hits
'n Tuisskool ma rapporteer die volgende op 19 Desember : "Het vandag by die tolhek 'n Citizen ontvang. In 'n bylaag van vandag se koerant vind ek toe 'n artikel - "Be aware of illegal schools - GDE" Hier is 'n oproep vir die aanmeld van onwettige skole - hulle vra selfs dat die publiek die polisie sal skakel as hulle vermoed 'n skool is onwettig." Leendert van Oostrum lewer hierop...
9291 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Ginini Training Institute
Ginini Academy is an EdTech home education content provider ...
Clowder Bookstore for Homeschool ...
Explore The Clowder Bookstore. Our primary focus is on ...
Has no content to show!