Associations
Tuisskool, mikroskool, huisskool, hulpsentrum, leersentrum, ongeregistreerde privaatskool, -en lae-tariefskool is egter almal verskillende terme wat gebruik word vir ’n sterk groeiende nuwe verskynsel in die Suid-Afrikaanse onderwysomgewing. Dit is naamlik (meestal) klein onafhanklike of privaatskole wat bedryf word deur ’n klein groepie entrepreneurs, ouers, oud-onderwysers of vrywilligers. Indien u 'n leersentrum wil begin, kan u die stappe volg wat onder beskryf word.
- Sluit aan by Educomply : Volgens art. 29(3) van die grondwet het almal die reg om 'n onafhanklike opvoedkundige instelling te vestig en te bedryf wat geregistreer is by die staat. Ongelukkig maak provinsiale owerhede dit moeilik om te registreer deur te vereis dat daar aan allerhande moeitevolle en onwettige voorwaardes voldoen moet word. EduComply verskaf advies oor hoe om die registrasieproses te hanteer en hoe om konflik tussen die skool en die owerhede te vermy, sodat u kan fokus daarop om die leersentrum aan die gang te kry en te bedryf.|
- Sluit aan by die Leersentrum Poslys : Indien u ’n leersentrum bedryf, of leersentrums ondersteun, en boodskappe van ouers wil ontvang, moet u adres op die Leersentrum Poslys gelaai word. Om u adres toe te voeg tot die Leersentrum Poslys, stuur ’n boodskap aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. Hierdie diens word kosteloos verskaf. Die poslys is vertroulik en sal nie met derdepartye versprei word nie.
- Vind 'n Kurrikulumverskaffer : Daar is kurrikulumverskaffers wat opvoedkundige materiaal en ondersteuningsdienste verskaf aan leersentrums.

Events
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Impaq: Homeschool & Online ...
Impaq: The leading homeschooling curriculum provider in South ...
Ginini Training Institute
Ginini Academy is an EdTech home education content provider ...
Frequently Asked Questions
-
Do I need to be a qualified teacher?
No. Research has found no correlation between the qualification of the parent and the academic performance of the child. Research shows that...
-
Do homeschoolers take holidays?
Yes, they take breaks. Some homeschool families follow the public school year calendar especially if they are involved in sport and music...
-
Is homeschooling legal in South Africa?
Yes. Since 1994, the right for parents to home educate their children was legalised in South Africa through the adoption of the new constitution. In...
-
How does homeschooling work?
Homeschooling is different for every family as it depend on the parents educational goals for their children Education is the development of the...
Has no content to show!
