Aan die begin van die jaar moet Christen ouers weer besluit oor die plek waar hulle kinders onderwys gaan ontvang. In Suid-Afrika kies die meeste Christen ouers om hulle kinders na staatskole te stuur. Slegs ‘n minderheid kies vir tuisonderwys of Christelike privaatskole. Daar word algemeen erken dat daar probleme is met staatsonderwys. Die kurrikulum is daarop gerig om die intergeloof godsdiens oor te dra. Die akademiese standaarde van staatskole laat...
7897 Hits
VAN : Pestalozzi Trust vir tuis- en burgerlike onderwys - 4 Januarie 2012 Ontleding van die resultaat in die 2011 matriekeksamen toon dat tuisleerders weereens uitstekend presteer het. Voorlopige resultate van die Eksamenraad vir Christelike Onderwys (ERCO) geskryf het, toon dat ongeveer 500 bona fide tuisleerder die eksamen geskryf het en ’n slaagsyfer van ongeveer 93% behaal het. Van die kandidate wat geslaag het, het ongeveer 63% met universiteitsvrystelling geslaag.Leendert van...
6784 Hits
Events
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Sunrise readers: From pre-reading ...
Parents and educators - these popular reading books with an ...
Elroi Academy (Gr 8 - 12)
Elroi Academy – Top-Rated Distance Education Provider in South ...
GED through Learnalot - Grade 12 ...
Why enrol with Learnalot? With Learnalot, you have the flexibility ...
Has no content to show!